WOONSTEL OM TE DEEL.
Uitstekende ligging op kampus in Merrimanlaan.
Grondvloerwoonstel in gewilde kompleks.
Oopplan leefarea en kombuis met stoeparea.
1 Badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die 2 slaapkamers het ingeboude kaste en lessenaar.
Die kamermaat is 'n rustige eerstejaar mansstudent van die platteland wat BCom gaan studeer.
Geen parkering - die Stellenbosch Universiteit is net oorkant die straat.
Die woonstel is nie NSFAS of US geakkrediteer nie.
Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2026.
Ekstra kostes: Koopkrag elektrisiteit;
Internet - eie kontrak.
'n Deposito gelykstaande aan 2 maande se huur is betaalbaar met kontraksluiting en 'n eenmalige kontrakfooi van R1000.
Huur: 1 kamer - R9000
Aansoekers moet 'n goeie kredietrekord hê en verwysings verskaf.
Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2026.